FOTOGALLERY

tel | fax:  027 712 1764
cell:  082 602 4607

info@modderfonteincampsite.co.za


Ons plaas is geleŽ in die hart van Namakwaland en beid jou al die glorie van die veldblomme. Vind jou in 'n see van glorie waar jy nie kan ophou foto's neem nie!


Dit is nie elke dag dan jy by 'n tradisionele Suid Afrikaanse plaashuis kan kuier nie. 
Beleef ongerepte natuur met Kokerbome oral op die plaas.

Sommige gaste gebruik ons kamp as 'n lekker vinnige oorslaap oppad na die Richtersveld of NamibiŽ, ander gebruik ons kamp as 'n basis om die besienswaardighede van die Namakwaland te ondersoek en te smaak in die wonder van die natuurlike veldblomme in die reŽnseisoen.

Net een van die kreatuurtjies wat op ons plaas woon.

Jy het toegang tot baie kilometers van ontdekking in 'n veilige omgewing. 
Stap, klim en klouter na hartelus. 

kuierblad | contact us | fotogallery | hoofblad | kontak ons | english | photo gallery

This web site designed by ezette@ezdezign.co.za