KONTAK ONS

tel | fax:  027 712 1764
cell:  082 602 4607

info@modderfonteincampsite.co.za

Waar om ons te kry...

Jy is welkom om te skakel - praat met Coenie | Ina by bogenoemde nommers of stuur sommer e-pos.

Na al jou wedervaringe, neem ek aan julle is reeds in Springbok. Volg aanwysings in die dorp na Kleinzee uit op roete R355.
(Aanwysings deur Springbok op die regterkant).
Na 10km, draai regs na Modderfontein Kamp Terrein en volg die grondpad na Ontvangs.

S2940-22,08 E1748-41,47

Aanwysings

  • Van Pretoria op die N14
  • Ry in Springbok in met die N14
  • Gaan verby die Spar op linkerkant
  • Draai regs in Van Der Stel Straat (R355)
  • Reguit aan vir 8.1Km
  • Draai regs op grondpad
  • Ry aan vir 1.6Km
  • Draai links na plaashek - Jy het aangekom by Modderfontein Plaas Kamp.

 

  • Vanaf Kaapstad ry noord op die N7
  • Neem afrit na Springbok
  • Draai links by afrit
  • Ry aan vir 730m
  • By aansluiting draai links en ry aan vir 800m
  • Draai regs in Van Der Stel Straat (R355)
  • Reguit aan vir 8.1Km
  • Draai regs op grondpad
  • Ry aan vir 1.6Km
  • Draai links na plaashek - Jy het aangekom by Modderfontein Plaas Kamp.

kuierblad | contact us | fotogallery | hoofblad | kontak ons | english | photo gallery

This web site designed by ezette@ezdezign.co.za