KUIERBLAD

tel | fax:  027 712 1764
cell:  082 602 4607

info@modderfonteincampsite.co.za


Toegang na ons kampterrein - lekker wegbreek van die stad se lawaai!


So kamp jy by ons op die blommetapyt... 

Stel jouself voor... 'n braaivleisie, staanvuur, vriende, familie... 
Lekker man.... heerlik-lekker!!!

Plaaslewe - laat die kinders onthou - so 'n raar ervaring in vandag se lewe...

Natuurskoon - sommer met die intrap

Laat agtermiddag - dit voel of jy alleen op die aarde is - tyd om jou siel skoon te maak

Oral waar jy op ons plaas rondstap herinner die omgewing jou aan die pad wat ons moes loop


kuierblad | contact us | fotogallery | hoofblad | kontak ons | english | photo gallery

This web site designed by ezette@ezdezign.co.za